Gaan na inhoud

Passasier

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Passasiers aan boord 'n Gulfstream G280-vliegtuig
Passasiers klim uit 'n trein uit op 'n stasie

'n Passasier is 'n persoon wat reis in 'n voertuig, maar het min of geen verantwoordelikheid vir die take wat nodig is vir die voertuig om sy bestemming te bereik nie. Persone wat self nie in beheer is van die voertuig nie, maar wel 'n diens of taak verrig, word nie as 'n passasier gesien nie soos bv. 'n lugwaardin op 'n vliegtuig.