Lelspreeu
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Creatophora cinerea)
Lelspreeu | |
---|---|
![]() | |
Mannetjie in broeigewaad | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Creatophora Lesson, 1847
|
Spesie: | C. cinerea
|
Binomiale naam | |
Creatophora cinerea (Meuschen, 1787)
|
Die Lelspreeu (Creatophora cinerea) is 'n voël en algemene nomade op grasveld, landbougrond, savanne en oop boomveld. Die voël kom feitlik oor die hele Suider-Afrika voor. Hulle kom dikwels in groot swerms voor en sluit gereeld by ander spreeus aan. Die voël is 19 – 21 cm groot en weeg 52 - 84 gram. In Engels staan die voël bekend as die Wattled starling.


Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Creatophora cinerea". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)