Skyler Day
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Skyler Day | |
![]() | |
Geboortenaam | Skyler Elizabeth Day |
---|---|
Geboorte | 2 Augustus 1991 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en komponis |
Aktiewe jare | 2003–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Skyler Day (gebore 2 Augustus 1991) is 'n Amerikaanse aktrise en komponis. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Law & Order: Special Victims Unit (1999), Parenthood (2010), Pretty Little Liars (2010), en Con Man (2015).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2003: The Adventures of Ociee Nash
- 2010: Backlight
- 2013: Channeling
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1999: Law & Order: Special Victims Unit
- 2010: Parenthood
- 2010: Pretty Little Liars
- 2010: Gigantic
- 2015: Con Man
- 2016: Sweet/Vicious
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2011: Who Is Simon Miller?