Thuso Mbedu
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Thuso Mbedu | |
![]() | |
Geboortenaam | Thuso Nokwanda Mbedu |
---|---|
Geboorte | 8 Julie 1991 |
Nasionaliteit | Suid-Afrikaans |
Beroep(e) | Aktrise, regisseuse, en skryfster |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Thuso Mbedu (gebore 8 Julie 1991) is 'n Suid-Afrikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Isibaya (2014), Is'Thunzi (2016), en iDrive (2018).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2005: Scandal!
- 2014: Isibaya
- 2016: Is'Thunzi
- 2018: iDrive