Withalskraai
Voorkoms
Withalskraai | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. albicollis
|
Binomiale naam | |
Corvus albicollis Latham, 1790
| |
![]() | |
Verspreiding van die withalskraai |
Die withalskraai is 'n algemene, gelokaliseerde standvoël.
Identifikasie
[wysig | wysig bron]Slegs sy agterkop is wit; verder is hy pikswart met 'n baie stewige snawel.
50–54 cm
Habitat
[wysig | wysig bron]Hou veral in bergstreke, maar swerf ver op soek na kos. 'n Vrypostige soort wat feitlik enigiets vreet en dikwels by karkasse gesien word. Soek gewoonlik een-een kos, maar kom soms in swerms saam by 'n goeie voedselbron.
Verspreiding
[wysig | wysig bron]Wes- en Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Lesotho, Eswatini, Mpumalanga, die oostelike dele van Limpopo en Zimbabwe en die westelike- en noordelike dele van Mosambiek.
Geluid
[wysig | wysig bron]Sy geroep is 'n falsetto "kraak" alhoewel hy soms ook dieper note laat hoor.
Ander name
[wysig | wysig bron]- Engels: "White-necked Raven"
- Wetenskaplike naam: Corvus albicollis
-
in vlug
-
op Kilimanjaro
-
in Tanzanië
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bronnelys
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
- Newman se Voëls van Suider-Afrika; ISBN 1868729826.