Gaan na inhoud

aanskakel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek skakel aan   
(in bysin)   ... dat ek aanskakel 
Verlede Tyd  ek  het aangeskakel        
   
(lêer)
aan•ska•kel
Deur skakeling aansit; verbinding maak; in werking stel; aktiveer.
As die grond droog is kan jy die sprinkelstelsel aanskakel.

    Sinonieme

aktiveer

    Antonieme

afskakel

    Vertalings

  Vertalings:    aanskakel
Engels: switch on(en), turn on(en), enable(en)
Nederlands: aanzetten(nl), inschakele(nl)