Gaan na inhoud

kwik

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  kwik    
   
(lêer)
kwik
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Hg en atoomgetal 80.
Kwik is 'n swaar, silwerige d-blok metaal en een van ses elemente wat 'n vloeistof by of naby kamertemperatuur en druk is.

    Vertalings

  Vertalings:    kwik
Engels: mercury(en)
Esperanto: hidrargo(eo)
Nederlands: kwik(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kwik.